VEREISTES Basiese IT- en netwerkkennis Afrikaans as huistaal 'n Opregte belangstelling in oudiovisuele tegnologie en verwante toerusting Matriek of 'n gelykwaardige kwalifikasie Gemaklik daarmee om op hoogtes en in plafonne te werk, asook om toerusting te hanteer en te dra Geldige bestuurslisensie en 'n skoon kriminele rekord Bereidheid om een Saterdag per maand op bystand te wees VOORDELIG 'n Voltooide kwalifikasie of kursus in Audio-Visual, klankingenieurswese, IT, of elektronika PLIGTE Toets, stel op en spoor foute in oudiovisuele toerusting op Help met die opstelling en regstreekse bediening van klank- en videotoerusting by geleenthede, privaat wonings en verskeie lokale Bied professionele, geduldige en vriendelike ondersteuning aan klinte en afgevaardigdes in Afrikaans en Engels Installeer kabels en verbindings, insluitend XLR-, HDMI-, SDI- en netwerkkabels Hou toerustingrekords akkuraat by en verseker dat die stoorkamer en voertuie netjies en goed onderhou word Salary: R negotiable dependent on experience Join us on SOCIAL MEDIA or visit our WEBSITE for more information. See links below.