Technology

Senior Kantoorbestuurder (tulbagh)

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department·Tulbagh, Western Cape, south-africa·FULL_TIME
TechnologyseniorFULL_TIME
-Closes Jan 31, 2027

SENIOR KANTOORBESTUURDER (TULBAGH) Roodezand Plaas, gele in die pragtige Tulbagh-omgewing, is op soek na ’n ervare, georganiseerde en verantwoordelike Senior Kantoorbestuurder om ’n sleutelrol in die bestuur van personeel en administrasie te vervul. VERANTWOORDELIKHEDE: Loonadministrasie (Donkerhoekdata). Krediteure-administrasie, Beheer en kontroleer van bestellings en aflewerings, asook voorbereiding van betalings. Personeeladministrasie, insluitend werwing, diensbeindigings, dienskontrakte, dissiplinre optrede en griewe. Kordinering en help met voorbereiding van oudits en sertifiserings (GlobalG.A.P., Tesco, SIZA en Departement van Arbeid). Administrasie van voertuiglisensies Beserings aan diens. Algemene kantooradministrasie Administratiewe ondersteuning aan bestuur. MINIMUM VEREISTES: ’n Relevante tersire kwalifikasie sal as aanbeveling dien. 2–3 Jaar toepaslike werksondervinding, verkieslik in ’n landbou-omgewing. Geldige bestuurslisensie. Goeie rekenaarvaardigheid en kennis van administratiewe stelsels. Sterk syfervaardigheid en goeie begrip van finansile administrasie. Uitstekende aandag aan detail en ’n ho vlak van akkuraatheid. Goeie organisatoriese en probleemoplossingsvaardighede. Vermo om selfstandig, verantwoordelik en noukeurig te werk. Praktiese ervaring met Donkerhoek-data en stukwerkadministrasie sal ’n beduidende voordeel inhou. Bewese ervaring met ouditvoorbereiding en -nakoming, spesifiek ten opsigte van GlobalG.A.P. en SIZA, sal sterk voorkeur geniet. AANSOEK SLUITINGSDATUM: 10 NOVEMBER 2026 Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.

At a glance

Company

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department

Location

Tulbagh, Western Cape, south-africa

Employment

FULL_TIME

Experience

senior

Valid until

January 31, 2027

Created

November 2, 2026