Manufacturing

Production Manager (kromfontein)

Carlysle Human Capital·Ceres, south-africa·Default
ManufacturingmanagerDefault
-Closes Oct 30, 2026

?? PRODUKSIEBESTUURDER – APPELS & PEREKouebokkeveld | 50 km vanaf Ceres | Wes-KaapIs jy ’n praktiese landboukundige met ’n passie vir vrugteproduksie?Ons klint bied ’n uitstekende geleentheid aan ’n Produksiebestuurder om deel te word van ’n gevestigde vrugteboerdery in die pragtige Kouebokkeveld, ongeveer 50 km vanaf Ceres.Hierdie is meer as net ’n plaasbestuurpos – dit is ’n geleentheid vir iemand wat verantwoordelikheid wil neem, mense wil lei en direk ’n verskil aan produksie en opbrengs wil maak.Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die daaglikse bestuur van appel- en peerboorde, van beplanning en besproeiing tot voeding, plaag- en siektebeheer, arbeid en uiteindelik ’n suksesvolle oes.?? JOU ROLJy sal die persoon op die grond wees wat sorg dat die produksieplanne werklik uitgevoer word.Jou verantwoordelikhede sal onder andere insluit:

Beplan, kordineer en bestuur alle daaglikse vrugteproduksie-aktiwiteite.

Bestuur en monitor appel- en peerboorde deur die verskillende produksiefases.

Monitor boom- en vruggesondheid en implementeer effektiewe plaag- en siektebeheerprogramme.

Bestuur besproeiings- en bemestingsprogramme.

Beplan en kordineer snoei, uitdunning en oesaktiwiteite.

Lei, motiveer en ontwikkel ’n span van ongeveer 4–6 permanente werknemers, asook seisoenale werkers.

Stel daaglikse en weeklikse werkplanne op en verseker dat produksieteikens bereik word.

Delegeer take en monitor produktiwiteit, kwaliteit en werksverrigting.

Hanteer personeeladministrasie, dissipline en bywoning.

Verseker nakoming van GlobalG.A.P., Nature's Choice en SIZA-standaarde.

Hou akkurate produksie-, arbeids- en ander plaasrekords.

Ondersteun begrotings- en kostebeheer.

Kordineer algemene plaasadministrasie en verslagdoening.

Identifiseer probleme vroegtydig en neem praktiese besluite om produksie glad te laat verloop.

’n Tersire kwalifikasie in Landbou, Hortologie, Plantfisiologie of ’n verwante rigting.

Ten minste 5 jaar se kommersile vrugteproduksie-ervaring.

Sterk kennis van boordbestuur.

Praktiese kennis van appel- en peerproduksie sal ’n sterk voordeel wees.

Kennis van GlobalG.A.P. en verwante sertifiseringsvereistes.

Goeie leierskap- en mensebestuursvaardighede.

Sterk beplannings-, kommunikasie- en probleemoplossingsvermo.

Goeie administratiewe en rekenaarvaardighede.

Die vermo om onafhanklik te werk en verantwoordelikheid te neem.

’n Ho vlak van dissipline, akkuraatheid en professionaliteit.

Maatskappy-aftreefonds

Mediese fonds

Behuising / akkommodasie

Geleentheid om deel te wees van ’n gevestigde vrugteproduksie-onderneming

’n Langtermyngeleentheid vir ’n kandidaat wat hom/haarself in vrugteproduksie wil vestig

Desired Skills:

Apples

Pears

Farming

At a glance

Company

Carlysle Human Capital

Location

Ceres, south-africa

Employment

Default

Experience

manager

Valid until

October 30, 2026

Created

October 13, 2026