Vereistes: - Graad 12 met minstens 10 jaar toepaslike ervaring; OF 'n Finansile Diploma met minstens 3 jaar toepaslike ervaring. - Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels). - Goeie finansile, administratiewe en kommunikasievaardighede. - Rekenaarvaardig, met gevorderde Excel-kennis. Kennis van Pastel sal 'n aanbeveling wees. - Geldige bestuurslisensie. Verantwoordelikhede: Die verantwoordelikhede sluit finansile bestuur en verslagdoening, kantoor- en personeeladministrasie, gemeentekommunikasie en die instandhouding van kerklike registers in. Werksure: Maandag tot Vrydag, 07:30-12:30. Pakket: 'n Mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ervaring word aangebied.